
Episode 92: Anel Wood(aktrise EN Skrywer)
Sep 23, 2024 - 01:08:03
Radio and PodcastLive Radio & Podcasts
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy...