Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH cover
Society & Culture

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.

Episodes

20 of 91 episodes

EPISODE 92: ANEL WOOD(AKTRISE EN SKRYWER)

Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haa...

01:08:03Sep 23, 2024

EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)

Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie pr...

01:21:54Sep 21, 2023

EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER

Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig...

01:20:01Jun 12, 2023

EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)

Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera...

01:02:35Mar 10, 2023

EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)

Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die...

01:03:43Mar 3, 2023

EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)

Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is e...

01:46:45Feb 24, 2023

EPISODE 74: RUHAN FOURIE (GESKIEDKUNDIGE)

Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik...

02:30:35Jan 30, 2023

EPISODE 73: PIETIE BEYERS (AKTEUR)

Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor S...

01:51:33Jan 20, 2023