Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) artwork
Society & Culture

Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH by NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Sep 21, 202301:21:54Society & Culture

Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies,...

About This Episode

Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) is an episode from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH by NARRATIEF MET BOUWER BOSCH. Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in...

Podcast

This episode belongs to NARRATIEF MET BOUWER BOSCH.

Listen Online

Use the player on this page to stream the episode online.

Episode Details

Published Sep 21, 2023, 01:21:54 long, audio available.

Questions About This Episode

What is Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) about?

Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy besef hy kan al sy akteurs-kennis gebruik om ‘n indhouds-regisseur vir realiteits programme te word en so sy droom van storie verteller uit te leef. Ons gesels met Duan oor die opwindende nuwe KykNet realiteitsprogram: “Die Brug” en sy interessante werk agter die skerms, sy grootword jare in die Oos Moot, en hoe hy glo mens moet altyd die deur vir opkomende storievertellers oop hou. Duan se vervaardiger werk is te sien in die riller-komedie “Thrift tot die Dood” wat hierdie jaar by die Silwerskermfees premiere het.

Where can I listen to Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger)?

You can listen to Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) online on Radio and Podcast. Open the player on this page to stream the available audio.

Which podcast is Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) from?

Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) is an episode from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH by NARRATIEF MET BOUWER BOSCH.

How long is this episode?

This episode is 01:21:54 long.

When was this episode published?

This episode was published on Sep 21, 2023.

Can I save Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) for later?

Yes. Use the heart button on the episode page to add it to your favorite episodes list.

Are there related episodes from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH?

Yes. This page shows related episodes from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH when more episodes are available from the podcast feed.

Quick Answers About This Episode

Where can I listen to Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger)?

You can listen to Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) on this page when the episode audio is available from the podcast feed.

Which podcast is this episode from?

Episode 88: Duan Wanty(akteur & Vervaardiger) is from NARRATIEF MET BOUWER BOSCH by NARRATIEF MET BOUWER BOSCH.

What are the episode details?

Published Sep 21, 2023 and 01:21:54 long