Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
SkoolSlim Om te lees is om te verstaan artwork
Kids & family

SkoolSlim Om te lees is om te verstaan

Maroela-onderhoude by Maroela Media

Jul 30, 202630:28Kids & family

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê. Maroela Media