Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
‘Misofo-wat?’ Daar ís hulp as geluide jou wil gek maak artwork
Kids & family

‘Misofo-wat?’ Daar ís hulp as geluide jou wil gek maak

Maroela-onderhoude by Maroela Media

Aug 4, 202621:04Kids & family

Vir die meeste mense is die geluide van iemand wat kou, sluk of met ʼn pen tik bloot deel van die alledaagse lewe. Vir mense met misofonie kan dieselfde geluide egter intense woede, angs of ongemak ontlok en ʼn groot invlo...