Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
Geliefde omroeper sing oor wat agter die masker skuil artwork
Kids & family

Geliefde omroeper sing oor wat agter die masker skuil

Maroela-onderhoude by Maroela Media

Aug 21, 20265:13Kids & family

“Ek dink ons almal is ʼn bietjie onafgerond. Ons sit ʼn masker op en gee voor dat ons lewe perfek is, veral in die hedendaagse tyd waar ons onsself met ander op sosiale media vergelyk.” Maroela Media