Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
Op die spektrum ‘Vroeë diagnose, regte dokters van kardinale belang’ artwork
Kids & family

Op die spektrum ‘Vroeë diagnose, regte dokters van kardinale belang’

Maroela-onderhoude by Maroela Media

Jul 22, 202625:09Kids & family

In die eerste episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hulle ervaring met die diagnose van outisme en gee praktiese raad vir ouers wat dieselfde pad stap. Maroela Media