Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
Op die spektrum ‘Oneindige uitdagings, maar daar is hoop’ artwork
Kids & family

Op die spektrum ‘Oneindige uitdagings, maar daar is hoop’

Maroela-onderhoude by Maroela Media

Jul 30, 202642:10Kids & family

In die tweede episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hul seun se aanvanklike diagnose van outisme en verduidelik breedvoerig oor hul stryd om hom in die regte skool te plaas. Maroela Media