
Episode 185. - Riaan Smit
Apr 24, 2026 - 93:34
Radio and PodcastLive Radio & PodcastsFetching episode details...
Radio and PodcastLive Radio & Podcasts
Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n lewendige gehoor by die uitreiking van haar debuutboek, Goed Wat Gebeur Het Met...
Episode 173. - Anna-Bet Stemmet is an episode from WAT Met Willim Welsyn Podcast by Willim Welsyn. Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n...
This episode belongs to WAT Met Willim Welsyn Podcast.
Use the player on this page to stream the episode online.
Published Jan 22, 2026, 91:57 long, audio available.
Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n lewendige gehoor by die uitreiking van haar debuutboek, Goed Wat Gebeur Het Met Mense Op Plekke. Ons gesels oor biblioteke, videowinkels, haar skryfproses, die stories agter die stories en snaakse familiegeheime. Besoek en bestel dadelik ’n kopie. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by of PayPal by paypal.me/willimwelsyn . As jy belangstel om te adverteer op die show, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
You can listen to Episode 173. - Anna-Bet Stemmet online on Radio and Podcast. Open the player on this page to stream the available audio.
Episode 173. - Anna-Bet Stemmet is an episode from WAT Met Willim Welsyn Podcast by Willim Welsyn.
This episode is 91:57 long.
This episode was published on Jan 22, 2026.
Yes. Use the heart button on the episode page to add it to your favorite episodes list.
Yes. This page shows related episodes from WAT Met Willim Welsyn Podcast when more episodes are available from the podcast feed.