Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
WAT Met Willim Welsyn Podcast cover
Arts

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Willim Welsyn

Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.

Episodes

20 of 186 episodes

Episode 186. - Hugo Hattingh (Deel 1 van 2)

Hugo Hattingh is 'n seiljagkaptein van die Paarl wat laas jaar in Thailand 'n verskriklike ongeluk oorleef het toe die enjinkamer van 'n cat...

77:31May 14, 2026

Episode 185. - Riaan Smit

Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House, ’n eclectic rock band al die pad van Windhoek af. Hy kom kuier vir ’n twe...

93:34Apr 24, 2026

Episode 182. - Donny Truter

Donny Truter is 'n digter, skrywer, sanger en die groot gees agter die wiel van die band: Taleswapper. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is...

104:52Mar 27, 2026

Episode 181. - Hugo Veldsman

Hugo Veldsman is 'n baie talentvolle songwriter en musikant van Durbanville met twee albums en 'n klomp singles uit. Hy't ook 'n graad in mu...

99:52Mar 19, 2026

Episode 180. - Christian Frauenstein

Christian Frauenstein is 'n kunstenaar, 'n sagteware-ingenieur, 'n kletsrymer en 'n baie goeie vriend, oorspronklik van Jeffreys Baai. Hy he...

189:27Mar 13, 2026

Episode 179. - Christian Burgess

Christian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Ve...

150:23Mar 5, 2026

Episode 178. - Dirkie Pan

Dirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besi...

137:59Feb 26, 2026

Episode 177. - Chantel Koch

Chantel Koch is ’n kunstenaar met haar hart diep ge-anker in die Suid-Afrikaanse musiekondergrond. Sy kom kuier van Sedgefield af en gesels...

130:06Feb 18, 2026

Episode 176. - Basson Laubscher

Basson Laubscher kom kuier vir 'n tweede keer op die WAT Podcast om te gesels oor al sy verskillende kitare, siff riffs, hoe mens lyrics skr...

103:42Feb 11, 2026

Episode 175. - Bennie van der Merwe

Bennie van der Merwe, a.k.a. Benjamin Hound, is ’n music producer, musikant, liedjieskrywer en ’n veelsydige vriend en buurman. Willim gaan...

141:26Feb 4, 2026

Episode 174. - Paul André Blom

Paul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoer...

117:14Jan 28, 2026

Episode 173. - Anna-Bet Stemmet

Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n...

91:57Jan 22, 2026

Episode 172. - Karel Bester

Na 'n lang stilte sedert 2020 is die WAT Met Willim Welsyn Podcast terug! In episode 172 kuier Willim saam met die energie-aansteeklike Kare...

150:32Jan 14, 2026

Episode 167. - 'n Huldeblyk aan Piet Botha

Op hierdie spesiale episode deel Willim sy gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel hy vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude...

94:45Jun 4, 2019