
Episode 185. - Riaan Smit
Apr 24, 2026 - 93:34
Radio and PodcastLive Radio & PodcastsFetching episode details...
Radio and PodcastLive Radio & Podcasts
Robert Scholtz is The Robfather, aka DJ Robfather en hy werk al sedert die 90s in die musiekbedryf. Hy’t al ge-DJ by events, feeste en gigs saam, voor en na ’n magdom Suid-Afrikaanse kunstenaars en bands soos Trompies, T...
Episode 166. - The Robfather is an episode from WAT Met Willim Welsyn Podcast by Willim Welsyn. Robert Scholtz is The Robfather, aka DJ Robfather en hy werk al sedert die 90s in die musiekbedryf. Hy’t al ge-DJ by events, feeste en gigs saam...
This episode belongs to WAT Met Willim Welsyn Podcast.
Use the player on this page to stream the episode online.
Published Apr 5, 2019, 82:26 long, audio available.
Robert Scholtz is The Robfather, aka DJ Robfather en hy werk al sedert die 90s in die musiekbedryf. Hy’t al ge-DJ by events, feeste en gigs saam, voor en na ’n magdom Suid-Afrikaanse kunstenaars en bands soos Trompies, TKZ en Boomshaka tot Aking, Taxi Violence, Jack Parow, Gazelle, Bittereinder, Fokofpolisiekar, BEAST, Lark, PH Phat, Prime Circle, Hellcats, Black Cat Bones en Stoker. Hy’t ook al by internasionale shows ge-DJ saam met Wanton Bishops, Yellawolf and hy was die toer-DJ vir The Pixies en onlangs ook The Cure toe hulle hier kom kuier het. Rob kom kuier in die garage en ons gesels oor al die plate en CD-shops waar hy al gewerk het, sy eerste paar gigs as ’n Kwaito DJ, die sielkunde van ’n goeie playlist en hoe om mense op die dansvloer te hou, maar ook seker te maak hulle koop genoeg drank by die bar.
You can listen to Episode 166. - The Robfather online on Radio and Podcast. Open the player on this page to stream the available audio.
Episode 166. - The Robfather is an episode from WAT Met Willim Welsyn Podcast by Willim Welsyn.
This episode is 82:26 long.
This episode was published on Apr 5, 2019.
Yes. Use the heart button on the episode page to add it to your favorite episodes list.
Yes. This page shows related episodes from WAT Met Willim Welsyn Podcast when more episodes are available from the podcast feed.