Radio and PodcastRadio and PodcastLive Radio & Podcasts
'n Tyd Vir Dankie Sê artwork
Religion & Spirituality

'n Tyd Vir Dankie Sê

Radical Life Church by Radical Life

Nov 30, 202348:40Religion & Spirituality

Ons kla so maklik. Ons 'moan en groan' so maklik. As goed nie iets is soos ons dit wil hê nie, is ons ontstelt en is alles verkeerd. Ons kyk na ons lewens en omstandighede en sien alles wat daar nie is nie. En so mis ons...