
Waareer Die (Spesiale) Mense In Jou Lewe
May 15, 2024 - 40:40
Radio and PodcastLive Radio & Podcasts
Wanneer ons God so leer ken soos Hy homself deur die Woord openbaar, sal ons vry wees. Ons sal minder angs ervaar; vrees sal nie meer so 'n groot invloed op ons lewens hê nie en ons sal nie meer so twyfel nie.